E­den-fiets­ry ver­eer le­de

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

E­den-fiets­ry het ver­le­de Sa­ter­dag­aand, 3 De­sem­ber, hulle le­de en ry­ers ty­dens ‘n glans­ge­leent­heid vir hul uit­ste­ken­de pres­ta­sies ge­du­ren­de 2018 ver­eer.

Cor­né Ben­ce, pre­si­dent van E­den-fiets­ry, het te­rug­voe­ring ge­gee oor ver­skeie suk­ses­vol­le wed­ren­ne waar­by E­den be­trok­ke was. Hy het on­der­meer ver­wys na die SA pad- en tyd­toets so­wel as die Na­si­o­na­le Jeug­fees wat deur E­den-fiets­ry aan­ge­bied is. E­den-fiets­ry is ook by ver­skeie ge­leent­he­de aan­ge­wys as fe­de­ra­sie van die jaar. Daar­be­ne­wens het E­den die af­ge­lo­pe jaar heel­par­ty SA kam­pi­oe­ne in pad- so­wel as berg­fiets op­ge­le­wer. An­der hoog­te­pun­te was die op­na­me van Yo­lan­de de Vil­liers in die Pro­te­a­span wat aan die Wê­reld­berg­fiets­kam­pi­oen­skap­pe deel­ge­neem het. De Vil­liers, Matthys Beu­kes en Ro­byn de Groot het ook hulle SA kleu­re ont­vang. ‘n He­le aan­tal be­amp­tes van E­den-fiets­ry het hulle E­den-kleu­re ty­dens die ge­leent­heid ont­vang.

Ben­ce het ge­sê dit is baie dui­de­lik dat fiets­ry in E­den ge­sond is en selfs wê­reld­klas­ry­ers op­le­wer.

Van die wen­ners wat al­ge­heel pres­teer het is: Yo­lan­de de Vil­liers - al­ge­he­le bes­te pres­teer­der

Mar­chal Hen­dricks - se­ni­or sport­man van die jaar

A­ne­mie Koen - se­ni­or sport­vrou van die jaar

Li­nel En­gel­brecht - ju­ni­or sport­vrou van die jaar

Be­ni­no Hans - ju­ni­or sport­man van die jaar At­tie Botha - pa­ra-fiets­ry­er van die jaar Zi­bi S­tars - ju­ni­or sport­span van die jaar C­har­li­ze Murp­hy - nu­we­ling van die jaar (da­mes)

Braam Wan­nen­burg - nu­we­ling van die jaar (mans).

S­te­phnie MacKay van die E­den-sporta­ka­de­mie by die fi­na­lis­te van ju­ni­or sport­vrou van die jaar. Van links is C­har­lis­sa S­chultz, Li­nel En­gel­brecht (wen­ner) en Kir­sten Roe­lof­se.

Yo­lan­di de Vil­liers ont­vang haar toe­ken­ning as al­ge­he­le bes­te pres­teer­der. By haar is van links: Da­ve van der Walt, Cor­né Ben­ce (pre­si­dent E­den-fiets­ry) en Cor­né Botha (vi­se­pre­si­dent E­den-fiets­ry)

Se­ni­or sport­vrou van die jaar, A­ne­mie Koen en Cor­né Ben­ce.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.