Pas­toor weer in hof

Oudtshoorn Courant - - NEWS - LIE­ZL VAN NIEKERK

Die 58-ja­ri­ge pas­toor wat op 9 Ok­to­ber by sy huis in Wes­bank op aan­klag van ver­krag­ting en sek­su­e­le mo­les­te­ring in heg­te­nis ge­neem is, het gis­ter weer in die Oudts­hoorn-land­dros­hof ver­skyn.

Land­dros Jo­han S­teyn­berg het die saak na 1 Fe­bru­a­rie 2019 uit­ge­stel.

Die man se i­den­ti­teit is aan die Oudts­hoorn

Cou­rant be­kend, maar mag eers be­kend ge­maak word na­dat hy in die hof ge­pleit het.

Die 58-ja­ri­ge man staan te­reg op vyf aan­klag­te, t­wee van ver­krag­ting en drie van on­se­de­li­ke aan­ran­ding.

Vol­gens die klag­staat het een van die voor­val­le by die kerk plaas­ge­vind. Die voor­val­le het na be­we­ring in 2003 plaas­ge­vind toe die klaag­ster 13 jaar oud was.

Die pas­toor is op 15 Ok­to­ber op borg­tog van R10 000 vry­ge­laat. Sy borg­tog­voor­waar­des is ver­leng.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.