By­kans 11 000 in­ge­skryf vir Gr. 1

Oudtshoorn Courant - - SKOOLDAG -

By­kans 11 000 leer­ders het Woens­dag hul skool­loop­baan in die E­den- en Sen­traal Ka­roo-dis­trik be­gin.

Vol­gens Mil­li­cent Mer­ton, woord­voer­der van die Wes-Kaap­se on­der­wys­de­par­te­ment, is daar steeds wag­lys­te by sko­le en pro­beer die sko­le en die WKOD om die leer­ders in sko­le te plaas in­dien hul­le nog nie ge­plaas is nie.

“Ons kan eg­ter nie die ou­er se skool van keu­se waar­borg nie, maar ons is daar­toe ver­bind om el­ke leer­der so gou moont­lik in ‘n klas te plaas. Ou­ers se eer­ste punt van ver­wy­sing is die sko­le waar hul aan­soek ge­doen het. In­dien hul kind by geen skool aan­vaar is nie, is ou­ers wel­kom om hul naas­te kring­kan­toor of die dis­triks­kan­toor in Ge­or­ge by 044 803 8300 te kon­tak.”

Die kon­tak­be­son­der­he­de van die kring­kan­to­re is as volg:

K­ring 5: La­di­smith, Ca­litz­dorp en Oudts­hoorn 044 279 1681,

K­ring 6: Oudts­hoorn en U­ni­on­da­le 044 279 1681

K­ring 7: Beau­fort-Wes en Laings­burg: 023 415 2070.

(Be­soek die Oudts­hoorn Cou­rant se web­tuis­te vir die fo­to­ga­le­rye.)

Fo­to: Hannes Visser

Ro­de­wal UCC.

Rooi­berg P­ri­mêr Fo­to: Hannes Visser

Fo­to: Lie­zl van Nie­kerk

La­er­skool Lau­rus.

Fo­to: Hannes Visser

Vol­moed P­ri­mêr.

Fo­to: Hannes Visser

De Ja­ger P­ri­mêr.

Fo­to: Wynd­ham E­werts

Sa­cred He­art P­ri­mêr.

Fo­to: Lie­zl van Nie­kerk

P­rin­ci­pia P­ri­mêr.

Fo­to: Gar­nett Wi­comb

Berg­sig P­ri­mêr.

Fo­to: Gar­nett Wi­comb

Bon­go­let­hu P­ri­mêr.

Fo­to: Wynd­ham E­werts

De Vil­liers P­ri­mêr

Fo­to: Lie­zl van Nie­kerk

Ju­bi­lee Mon­te­sor­ri

Fo­to: Gar­nett Wi­comb

La­er­skool Berg­sig.

Fo­to: Wynd­ham E­werts

De Vil­liers.

Fo­to: Lie­zl van Nie­kerk

La­er­skool Wes­bank

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.