OCJF se Chris­t­mas Bash

Oudtshoorn Courant - - SKOOLDAG -

Die Oudts­hoorn Chris­te­li­ke Jeug­fo­rum (OCJF) het sy jaar met ’n Ker­s­e­te vir se­ni­or bur­gers in die Bon­go­let­hu T­hus­ong-sen­trum af­ge­sluit en ’n straat­par­ty­tjie in Po­li­sie­hoog­te ge­re­ël.

Vol­gens die fo­rum se pro­jek­be­stuur­der, P­hil­lip Se­roux, is die Ker­s­e­te ge­re­ël deur die straat­ko­mi­tee met die hoof­doel om die ge­bied ‘n vei­li­ge plek vir al­mal te maak en om te sien na die se­ni­or bur­gers,

Vol­gens Se­roux kon hul­le van­jaar aan 60 be­jaar­des ‘n ete voor­sit en ook meer as 100 lek­ker­goed­pak­kies ty­dens die tra­di­si­o­ne­le Chris­t­mas Bash aan kin­ders van die buurt uit­deel.

Fo­to’s: Gar­nett Wi­comb

Be­stuurs­le­de van die Po­li­sie­hoog­te-straat­ko­mi-tee, saam met die e­re­gas­te. In die mid­del sit brig. L­a­vo­na Ja­nu­a­ri en rdl. Eva For­tuin.

Fo­to: Gar­nett Wi­comb

Die 91-ja­ri­ge Ou­sie Groot­boom (mid­del) was een van die oud­stes wat die Ker­s­e­te by­ge­woon het. Ag­ter haar staan P­hil­lip Busch.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.