On­ge­re­gis­treer­de wen par­k­run

Oudtshoorn Courant - - SPORT - GAR­NETT WI­COMB

‘n On­ge­re­gis­treer­de hard­lo­per het Sa­ter­dag die 194ste Oudts­hoorn-par­k­run by die Sur­val-o­lyf­land­goed ge­wen. Die 14-ja­ri­ge Mar­kus Vil­joen, was t­wee­de met ‘n tyd van 19:03 ge­volg deur Wil­helm Kuun wat der­de ge­ëin­dig in ‘n tyd van 20:21.

Tar­ren Jul­lies was met ‘n tyd van 25:39 die eer­ste vrou by die eind­punt.

Die tye van Sa­ter­dag se voor­ste deel­ne­mers is soos volg:

Mar­kus Vil­joen (19:08), Wil­helm Kuun (20:21), Ya­ron Ven­ter (20:44), Han­ru S­torm (21:03), G­reens Groe­ne­wald (22:50), Ra­die Loub­ser (23:37), Hen­ry Car­stens (24:26), Fran­cois le Roux (24:31), Da­niel de Cruz (24:38), Jo­han Coet­zer (25:08), Con­rad Jul­lies (25:14), Hans La­re­man (25:23), Tar­ren Jul­lies (25:39), Ne­wald Groe­ne­wald (26:32), Fran­cois Ver­wey (26:48), Ar­nold Pot­gie­ter (26:59), Mo­naMaré G­rif­fi­oen (27:27) en Ge­r­ard C­ris­pen (27:41).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.