Wen­ners van pad- en tyd­toets fiets­ry­kam­pi­oen­skap­pe

Oudtshoorn Courant - - SPORT - WYND­HAM E­WERTS

Die Wes-Kaap­se pad- en tyd­toets fiets­ry­kam­pi­oen­skap­pe het die af­ge­lo­pe na­week op De Rust by die Tan­te Ma­ri­a­pad­stal plaas­ge­vind. Oudts­hoorn se fiets­ry­ers was goed ver­teen­woor­dig en het hul­le stem­me be­hoor­lik dik ge­maak in al­bei ka­te­go­rieë. Die E­li­te en o.23 ry­ers het net voor U­ni­on­da­le ge­draai en moes by­kans 147 km af­lê. Vol­gens Cor­né Bo­tha, or­ga­ni­seer­der van dié wed­ren, was die roe­te ver­al uit­da­gend om­dat die fiets­ry­ers die vol­le duur van die wed­ren teen die wind moes ry.

Die tyd­toets het Son­dag plaas­ge­vind en het di­rek op die Wil­low­mo­re-pad weg­ge­spring. Van­jaar was die lang­ste af­stand 38 km wat deur die E­li­te en Ju­ni­or o.23-ry­ers vol­tooi is.

Die Wil­low­mo­re-pad was vir baie ja­re nie in ge­bruik vir e­ni­ge pad­wed­ren­ne nie, en was vir mees­te van die fiets­ry­ers ‘n nu­we uit­da­ging.

Oudts­hoor­nie­te wat eer­ste plek­ke in

die pad­wed­ren­ne be­haal het:

P­hil­lo Ver­laat (C4 af­de­ling vir pa­ra­fiets­ry­ers)

Ker­rig­han A­ries (o.19 mans­af­de­ling) C­har­lis­sa S­cultz (o.19 vrou­e­af­de­ling) Ja­c­ques van S­ta­den (mans ve­te­ra­ne 40-44 ou­der­doms­groep) An­ni­ta W­heeler (vroue ve­te­ra­ne 45-49 ou­der­doms­groep)

F­red van Zyl (mans ve­te­ra­ne 70-74 ou­der­doms­groep)

Oudts­hoor­nie­te wat die tyd­toets

die vin­nig­ste af­ge­lê het:

P­hil­lio Ver­laat (C2 af­de­ling vir pa­ra­fiets­ry­ers)

Ker­rig­han A­ries (o.19 mans­af­de­ling) C­har­lis­sa S­cultz (o.19 vrou­e­af­de­ling) Ser­fie Ser­fon­tein (mans ve­te­ra­ne 45-49 ou­der­doms­groep)

F­red van Zyl (mans-ve­te­ra­ne 70-74 ou­der­doms­groep).

Fo­to’s ver­skaf

Fiets­ry­ers in ak­sie ty­dens die Wes-Kaap­se pad- en tyd­toets fiets­ry­kam­pi­oen­skap­pe. INLAS: Die pa­ra-fiets­ry­er, P­hil­lo Ver­laat, het die pad­wed­ren so­wel as die tyd­toets ge­wen.

Die wen­ners in die o.19-vrou­e­af­de­ling is van links: Kir­sten Roe­lof­se (t­wee­deplek), C­har­lis­sa S­chultz (eer­ste plek) en Sophia F­rie­drich(der­de plek).

Die wen­ners in die o.19mans­af­de­ling is van links Jos­hua Bur­ger (t­wee­de plek), Ker­rig­han A­ries (eer­ste plek) en Bob­by Tro­s­kie (der­de plek).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.