Oudtshoorn Courant

Protea-kleure vir ODNkaratek­as

- WYNDHAM EWERTS

Twee karatekas van die Jikkaidoka­rateklub, Sheree Samson en SarahJane Lewis, het Protea-kleure verwerf na afloop van verlede naweek se SA karatekamp­ioenskappe wat in Durban plaasgevin­d het. Tydens dié kampioensk­appe het nog lede van die klub, Daetania de Laan (goud), Sue-Alice Gysman (brons) en Luciana Constable (silwer) medaljes ingepalm. Die klub berei tans vir die vroueliga-karatebyee­nkoms, wat op 20 September in die Oos-Kaap plaasvind, voor.

 ??  ?? Sheree Samson en Sarah-Jane Lewis.
Sheree Samson en Sarah-Jane Lewis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa