Polokwane Observer

Bosbokke seëvier tydens Tommies se bokkesport

- RC MYBURGH >>rc.observer@gmail.com Thoriso Mashaba, o.17, spring ver.

Hoër Tegniese Skool Tom Naudé was Vrydag ‘n miernes van bedrywighe­de tydens die skool se jaarlikse bokkesport. Atlete het hul beste voetjie voorgesit om nie net punte vir hul onderskeie spanne bymekaar te maak nie, maar om weer in pas te kom vir die atletiekse­isoen wat voorlê.

Die bosbokke het die dag met 798 punte gewen terwyl die rooibokke die tweede plek met 748,5 punte behaal. Die springbokk­e eindig in die derde plek met 694,5 punte.

Vier rekords is ook tydens die byeenkoms verbeter. Khubura Abubakar, o.14, behaal ‘n hoogte van 1,42 m in hoogspring terwyl die o.16-verspringa­tleet, Tia Mamabolo met ‘n afstand van 5,97 m die nuwe rekordhoue­r is.

In diskus laat Sunet Viljoen se afstand van 27,3 m die rekord spat terwyl Claudio da Costa die nuwe rekord in spiesgooi met ‘n afstand van 48,2 m vir o.19 seuns opstel.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ?? FOTO’S: RC MYBURGH ?? Sunet Viljoen, o.17, in aksie met diskus. Sy verbeter die rekord met ‘n afstand van 27,3 m.
FOTO’S: RC MYBURGH Sunet Viljoen, o.17, in aksie met diskus. Sy verbeter die rekord met ‘n afstand van 27,3 m.
 ??  ?? Dylan Botha, o.17, sit al sy krag agter die gewigstoot­bal.
Dylan Botha, o.17, sit al sy krag agter die gewigstoot­bal.
 ?? PHOTO: HERBERT RACHUENE ??
PHOTO: HERBERT RACHUENE
 ??  ?? Die o.19-hoogspring­atleet, Hardus Engelbrech­t seil oor die lat.
Die o.19-hoogspring­atleet, Hardus Engelbrech­t seil oor die lat.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in English

Newspapers from South Africa