Polokwane Observer

Pieties in aksie tydens gradesport

- RC MYBURGH >>rc.observer@gmail.com

eoërskool Pietersbur­g (PeS) se atlete was vroeg ainsdagogg­end besig op die atletiekve­ld om in verskeie items hul beste te gee in die hoop om deur afrigters raakgesien te word vir die atletiekse­isoen wat voorlê.

aie skool hou jaarlikse hul gradesport om die kaf van die koring te skei en deur hierdie proses word die beste atlete in elke graad vir die skool se atletieksp­an gekies.

serlede jaar is die graad 10-groep as wenners gekroon terwyl die graad 8-leerders tweede was en gevolg is deur graad 11 in die derde plek.

Teen druktyd was dit nog nie duidelik watter graad vanjaar met die louere sou wegstap nie.

Atlete het nie teruggehou op hul vermoëns nie omdat toekenning­s soos junior en senior sictor en sictrix iudorums weer eens op die spel is.

aie Ysterman en -vrou is ook deel van die gradesport waar agt o.19-seuns en meisies aan agt items deelneem om die beste onder hulle te bepaal. Brandon Cronjé en Alida du Preez het verlede jaar met dié titels weggestap.

ieerders wat nie op die veld uitblink nie het hul deel op die pawiljoen bygedra waar hulle om die sangbeker meegeding het.

 ??  ?? Abigail de Jager gee groot treë tydens die driesprong.
Abigail de Jager gee groot treë tydens die driesprong.
 ??  ?? Wian Grobler in aksie met gewigstoot.
Wian Grobler in aksie met gewigstoot.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa