Polokwane Observer

Suidskool-leerders berei voor vir atletiekse­isoen

- RC MYBURGH >>rc.observer@gmail.com

lnderwyser­s en afrigters het srydag tydens Pietersbur­g iaerskool se jaarlikse huissport atlete met ‘n fyn oog dopgehou om talent onder hulle te identifise­er sodat hulle goed afgerig kan word vir die atletiekse­isoen wat voorlê.

Atlete het in kort- en langafstan­de sowel as velditems soos verspring, spiesgooi en gewigstoot deelgeneem.

ieerders is volgens hulle vanne in die wit-, groen- en blouspan ingedeel. aie witspan is as algehele wenners aangewys terwyl die blouspan met die geesbeker weggestap het.

ait was ook die gulde geleenthei­d vir atlete om voor te berei vir ‘n vriendskap­like byeenkoms wat Saterdag by iaerskool Pietersbur­g-los aangebied word.

 ??  ?? JD Roos laat dit maklik lyk in hoogspring.
JD Roos laat dit maklik lyk in hoogspring.
 ?? FOTOS: RC MYBURGH ?? Wian Haasbroek probeer oor die hoogspring­lat kom.
FOTOS: RC MYBURGH Wian Haasbroek probeer oor die hoogspring­lat kom.
 ??  ?? JC Jacobs, 0.11, in aksie tydens die hoogspring.
JC Jacobs, 0.11, in aksie tydens die hoogspring.
 ?? FOTO’S: RC MYBURGH ?? Kelvin Swart, o.12, gee sy beste tydens verspring.
FOTO’S: RC MYBURGH Kelvin Swart, o.12, gee sy beste tydens verspring.
 ??  ?? Llewelyn Briel, o.10, maak skoonskip onder sy mededinger­s.
Llewelyn Briel, o.10, maak skoonskip onder sy mededinger­s.
 ??  ?? Die o.10-naellopers, Xanté Cilliers en Carla Brits, sê mekaar die stryd aan.
Die o.10-naellopers, Xanté Cilliers en Carla Brits, sê mekaar die stryd aan.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa