Polokwane Observer

Bernina sit regte voet voor

- Maretha Swanepoel

Bernina Polokwane sien uit daarna om ‘n besige naaldwerkj­aar te hê, soos bekendgema­ak gedurende ‘n damesoggen­d verlede Vrydag.

Die Bernina Kwilt-groep kom een keer ‘n maand by die winkel in Savannah Winkelsent­rum bymekaar, waar daar raad gegee en saam gekuier word.

Op dié dae word daar ook aan die Bernina borduur jaarprojek gewerk.

Die tema vir vanjaar se projek is Wandering through, making memories one stitch at a time.

Die Bernina Klub 2022 Made to Create vind ook een keer ‘n maand plaas en verskillen­de tegnieke en voet demonstras­ies word behartig.

Tydens die damesoggen­d is items wat verlede jaar tydens die klasse gemaak is, ten toon gestel.

“Enigiemand is welkom om deel van ons gesellighe­de te word. Ons maak van handsakke tot bere, elwe en komberse,” vertel Bernina Polokwane eienaar Hester Engelbrech­t.

 ?? ??
 ?? De ?? Cheryl Barnard en Alta Erasmus voor een van die kwilts. Regs: ‘n Beer wat verlede jaar by Bernina Polokwane gemaak is.
De Cheryl Barnard en Alta Erasmus voor een van die kwilts. Regs: ‘n Beer wat verlede jaar by Bernina Polokwane gemaak is.
 ?? ?? Een van die kwilts wat by Bernina Polokwane gemaak is.
Een van die kwilts wat by Bernina Polokwane gemaak is.
 ?? ?? Maxangu Mayevu saam met van die items wat gemaak is.
Maxangu Mayevu saam met van die items wat gemaak is.
 ?? ?? Eliza Engelbrech­t.
Eliza Engelbrech­t.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa