Polokwane Observer

Spanne spook sake uit in Lim Viere

- Maretha Swanepoel

Rolbalspel­ers van regoor die provinsie het Saterdag aan die semi-finale rondte van die Limpopo Viere deelgeneem.

Daar was altesaam 48 spelers vanuit Polokwane, Louis Trichardt, Marble Hall, Tzaneen, Modjadjisk­loof en Bela-Bela wat sake uitgespook het. Elke span het bestaan uit vier spelers.

Die finale wedstryd kon nie plaasvind nie weens ‘n gebrek aan tyd, en ‘n datum daarvoor sal nog bekend gemaak word. Duiwelsklo­of en Louis Trichardt rolbalklub­s sal teen mekaar te staan kom in dié wedstryd.

Al die beginners sal komende Sondag in ‘n eindstryd in Polokwane speel.

 ?? ?? Lyn Lambert L in aksie.
Louisa de Bruin Br tydens haar rolbeurt. Links: Coenie Coen Venter in aksie op die
rolbalbaan.
Lyn Lambert L in aksie. Louisa de Bruin Br tydens haar rolbeurt. Links: Coenie Coen Venter in aksie op die rolbalbaan.
 ?? ??
 ?? ?? Sheila Sasser konsentree­r kliphard op haar gooi.
Sheila Sasser konsentree­r kliphard op haar gooi.
 ?? ?? Danie de Bruin is gereed om te speel.
Danie de Bruin is gereed om te speel.
 ?? ?? Les Cook laat los die bal tydens sy speelbeurt.
Les Cook laat los die bal tydens sy speelbeurt.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa