Polokwane Observer

MOENIE MISLOOP NIE!

-

Nicholis Louw tree as gaskunsten­aar op by die Sekelbos Nagmark op 6 Mei. Hekke open om 17:00 en sluit weer om 22:00.

Die nagmark vind plaas op die hoek van Webster- en Betzstraat. Ingangfooi­e is R30 vir volwassene­s en hoërskooll­eerders, R20 vir laerskooll­eerders en voorskools­e kinders kan gratis ingaan. Vir meer inligting skakel vir Faan Visser by 072 146 6919 of vir Nicolene Herbst by 073 667 0109.

Kom hou piekniek saam met Leah op Oosskool se rugbyveld op 5 Mei om 18:00. Kaartjies is binnekort beskikbaar.

Vir meer inligting skakel die skoolkanto­or by (015) 296 0214.

 ?? ?? SIEN NICHOLIS LOUW IN POLOKWANE
SIEN NICHOLIS LOUW IN POLOKWANE
 ?? ?? Leah kuier by Oosskool
Leah kuier by Oosskool

Newspapers in English

Newspapers from South Africa