Polokwane Observer

MOET NIE MISLOOP NIE!

VLU BIED DOGTERSKUR­SUS AAN

-

Die VLU Finesse Aandtak bied op 13 en 14 Julie ‘n dogterskur­sus aan. Alle dogters tussen agt en 12 jaar is welkom. Hulle gaan bak en brou en handvlyt en tuinbou beoefen en nog vele meer.

Kostes beloop R400 en die kursus word by AP Kerk in Diemeerstr­aat aangebied. Vir meer inligting skakel Magda by 082 458 7474.

 ?? ??

Newspapers in English

Newspapers from South Africa