Polokwane Observer

Juanita, Franja du Plessis sorg vir ‘n aand om te onthou

- Miranda Chauke

Polokwane inwoners was op 21 Mei bederf met ‘n vertoning wat nog lank in hulle agterkoppe sal afspeel.

Juanita en Franja du Plessis het met die hulp van Amarula Events by St Marco Estate opgetree en die gehoor behoorlik bekoor. Die reënweer het mense nie afgeskrik nie en vriende en familie het lekker saam gekuier in afwagting vir ‘n uitstekend­e optrede deur die bekende ma-en-dogter span.

Inwoners het gesê dat hulle beslis nie teleurgest­eld was nie en het met opwinding by die stalletjie­s gaan draai om albums en ander items aan te koop om die aand te onthou.

 ?? ?? Voor: Santa Janse van Rensburg, Rob van Heese en Wickus Venter. Agter: Sonja Venter, Cathrine Robberts en Casper Robberts.
Voor: Santa Janse van Rensburg, Rob van Heese en Wickus Venter. Agter: Sonja Venter, Cathrine Robberts en Casper Robberts.
 ?? ?? Janique en Jayden Bothma kan nie wag om vir Juanita en Franja du Plessis te sien nie.
Janique en Jayden Bothma kan nie wag om vir Juanita en Franja du Plessis te sien nie.
 ?? ?? Johan Muller, Me-ley Geldenhuys en Theresa Muller geniet die vertoning.
Johan Muller, Me-ley Geldenhuys en Theresa Muller geniet die vertoning.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa