Polokwane Observer

HOE OM TE HELP

-

Anetta het skenkings gekry wat sy nou uitloot. Kaartjies vir al drie pryse is R100 elk.

Die eerste skenking is ‘n jagnaweek van drie nagte vir 10 mense waar hulle twee rooibokke kan skiet.

Die tweede skenking is ‘n vierdag vakansie vir vier mense ter waarde van R25 380 by Formosa Bay Resort in Plettenber­gbaai. Die derde skenking is twee nagte by Marlothpar­k.

Die kaartjies is beskikbaar by Anetta by 078 596 6758.

Daar is ‘n trustreken­ing geskep waarin geld vir die behandelin­g asook vir die lotingskaa­rtjies inbetaal kan word. Kampherbee­k & Pogrund Prokureurs

Absa | Rekening nommer: 40-8993-2868

Verwysing: COE193/0001 Bewys van betaling kan aan Anetta gestuur word by ktp@ ktpsa.co.za sou die skenker dit wil doen.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa