He­mel­se bes­sies

Met hier­die bes­sie­tert sal jy nie ’n voet ver­keerd sit nie – of jy die tert nou vir tee­tyd, as ’n na­ge­reg, of som­mer vir ’n so­mer­be­derf voor­sit

Rooi Rose - - INHOUD -

BES­SIE­TERT

Ge­noeg vir 6

KORS

300 g gem­mer­koe­kies, fyn­ge­maak

½ k (125 ml) Clo­ver Mooi Ri­ver Sal­ted But­ter, ge­smelt

VUL­SEL

1 pak­kie (80 g) ge­meng­de bes­sies-jel­lie­poei­er

1 k (250 ml) kook­wa­ter

1 x 385 g-blik Clo­ver­k­on­dens­melk

1⅓ k Clo­ver Fruits of the Fo­rest-jo­gurt, ge­meng­de bes­sie­geur vars bes­sies vir op­die­ning

1 Meng die koe­kies en bot­ter in ’n mid­del­slag-meng­bak. Druk dié kors in ’n 22 cm x 30 cm-pan en sit in die ys­kas. 2 Klits die jel­lie­poei­er en wa­ter in ’n be­ker. Laat af­koel, maar moe­nie laat stol nie.

3 Klits die jel­lie­meng­sel, kon­dens­melk en Clo­ver Fruits of the Fo­rest-jo­gurt saam.

4 Gooi in die voor­be­rei­de kors. Sit vir 4 uur of oor­nag in die ys­kas tot ge­stol. Sit voor met vars bes­sies.

Clo­ver Fruits of the Fo­rest is ’n hoë gehalte, romerige en la­e­vet sui­wel jo­gurt­ver­sna­pe­ring met groot en vars vrug­te­stuk­kies. Dit het goeie voe­dings­waar­de en be­vat 10 vi­ta­mie­ne. ROMERIGE SMAAK BRON VAN 10 VITAMIENES KRAKERIGE VRUG­TE GRO­TER STUK­KE VRUG­TE AS VAN­TE­VO­RE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.