Ker­sie op die koek

Wan­neer die dae lek­ker warm is, is daar niks aan­ge­na­mer as ’n al fres­co-maal nie – en hier­die koek­struif is die per­fek­te af­ron­ding daar­voor

Rooi Rose - - INHOUD -

SO­MER-KOEK­STRUIF Ge­noeg vir 4

750 ml Clo­ver Krush Tro­pi­cal-vrug­te­sap + ek­stra om mee te be­druip 25 ml ge­la­tien­poei­er 2 Ma­dei­ra-koe­ke, in stuk­kies ge­sny

825 g-blik vrug­te­kel­kie, die vloei­stof af­ge­gooi 500 ml Clo­ver Clas­si­cva­niel­je­vla

250 ml Clo­ver-room

1 Voer ’n vlak 25 cm-pan met kleef­plas­tiek uit. Meng 60 ml van die Clo­ver Krush Tro­pi­cal­vrug­te­sap met die ge­la­tien. Sit een­kant.

2 Bring 125 ml van die vrug­te­sap oor ma­ti­ge hit­te tot kook­punt en haal af.

3 Voeg die ge­la­tien­meng­sel by en klits tot­dat dit deeg­lik ge­meng is. Voeg die oor­bly­wen­de sap by en gooi dit in die voor­be­rei­de pan. Sit vir 2 uur in die ys­kas of tot­dat dit ge­stol is.

4 Sny die koek in klein stuk­kies en be­druip met die ek­stra Clo­ver Krush Tro­pi­cal-vrug­te­sap. Pak die koek­struif in lae in 4 fles­se: wis­sel die lae koek­stuk­kies, jel­lie, vrug­te­kel­kie en Clo­ver Clas­sic-va­niel­je­vla af.

5 Klits die Clo­ver-room tot­dat sty­we pun­te vorm en skep op die koek­struif.

Dit is nie ver­ba­send dat Krush die ge­wild­ste sui­wer vrug­te­sap in SuidA­fri­ka is nie. Die sap is ver­ryk met vi­ta­mien A, C en E, en be­vat geen by­ge­voeg­de sui­ker nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.