Slaai­sen­sa­sie

Dis die sei­soen vir slaaie, en ons het die klas­sie­ke ni­coi­se­slaai ’n heer­li­ke en romerige kinkel ge­gee

Rooi Rose - - INHOUD -

NICOISE-SLAAI Ge­noeg vir 4

500 g ba­ba-aar­tap­pels, ge­skil 250 g groen­bo­ne, pun­te af­ge­sny en haar­tjies af­ge­trek

30 g bot­ter hand vol pie­ter­sie­lie, ge­kap

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

500 g vars fo­rel

50 g jong kruie- en slaai­bla­re 250 g ker­sie­ta­ma­ties, mid­del­deur ge­sny

100 g swart o­ly­we

4 sag­ge­kook­te ei­ers, af­ge­dop en mid­del­deur ge­sny

60 ml (¼ k) Clo­ver

C­re­am O’ Nai­se skil van een lem­me­tjie, ge­ras­per 1 Plaas die aar­tap­pels in ’n mid­del­slag­ka­strol vol kook­wa­ter en geur met sout. Bring tot kook­punt en laat prut vir 10 mi­nu­te of tot sag. Haal van die hit­te af.

2 Kook die groen­bo­ne vir 2 mi­nu­te in kook­wa­ter waar­by sout ge­voeg is.

3 Ver­hit die bot­ter en pie­ter­sie­lie in ’n braai­pan. Braai die aar­tap­pels lig en tot goed be­dek met die bot­ter.

4 Ver­hit die o­lie in ’n groot braai­pan en braai die fo­rel daar­in vir 2 mi­nu­te aan el­ke kant.

5 Meng die Clo­ver C­re­am O’ Nai­se en die lem­me­tjieskil.

6 Meng die slaai­be­stand­de­le op ’n op­dien­bord. Sit met die lem­me­tjie en

Clo­ver C­re­am O’ Nai­se voor.

Clo­ver C­re­am O’ Nai­se is die e­nig­ste ma­yon­nai­se met eg­te room. Dit het geen by­ge­voeg­de MSG nie en be­vat baie vi­ta­mien E

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.