Meer as net ’n ON­DER­LAAG

Rooi Rose - - MOOI, MOOIER -

Ek hou van die na­tuur­li­ke dek­king wat FILORGA FLASH NUDE

FLUID (R520 VIR 30 ML) ver­skaf, maar ek hou selfs meer van al die voor­de­le wat dit vir my vel in­hou. Die pro­duk be­vat meer as vyf­tig ak­tie­we be­stand­de­le wat die der­mis voed en sel­groei aan­moe­dig. Die son­be­sker­mings­fak­tor (SBF30) wat die vel teen UVA- en UVB-stra­le be­skerm, is ’n lek­ker bo­nus. Ek wend ‘n lig­te la­gie aan en tik daar­na ’n bie­tjie ek­stra son­room aan op die plek­kies waar my vel meer rooi pig­men­te het. SU­ZAN­NE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.