HEER­LI­KE NU­WE GEUR

Rooi Rose - - LEEF GESOND -

Min din­ge kom na­by die on­weer­staan­ba­re geur van vars­ge­bak soos ma dit ge­maak het! As jy eg­ter na nu­we ma­nie­re soek om mo­der­ne flair by daar­die ou guns­te­lin­ge te voeg, is Clo­ver AMASI die vol­maak­te be­stand­deel. Voeg ‘n ryk geur by jou koek, skons of bruin­tjies, of ge­niet die hart­li­ke heil­saam­heid daar­van in sop, bre­die of sous – hoe jy dit ook al ge­bruik, sal Clo­ver AMASI die smaak van ma se ge­bak ‘n vars nu­we geur gee! DE­KA­DEN­TE SJOKOLADEKOEK BE­STAND­DE­LE 1 ei­er 125 ml (50 g) ka­kao 125 ml son­ne­blom­o­lie 375 ml (210 g) koek­meel 5 ml bak­poei­er 5 ml koek­so­da 2,5 ml sout 125 ml Clo­ver AMASI 5 ml va­niel­je­geur­sel 250 ml (200 g) sui­ker 125 ml kook­wa­ter Vir be­die­ning: Ek­stra strooi­sui­ker om te sprin­kel, ge­klop­te Clo­ver Vars Room Al­ter­na­tief: be­dek met sjo­ko­la­de­ga­na­che of ver­sier­sui­ker ME­TO­DE Voor­ver­hit oond tot 180°C. Meng al die be­stand­de­le deeg­lik in ‘n meng­bak tot glad. Skep die be­slag in ‘n vier­kan­ti­ge koek­pan wat met bak­pa­pier uit­ge­lê en ge­smeer is. Bak vir 30 - 35 mi­nu­te of to­dat die mid­del van die koek te­rug­spring as jy dit lig­gies druk. Sif ver­sier­sui­ker oor wan­neer e ens af­ge­koel. Sny in vier­kan­ti­ge blok­ke en be­dien met Clo­ver Vars Room, of laat dit heel­te­mal af­koel en be­dek met sjo­ko­la­de-ga­na­che of ver­sier­sui­ker, soos ver­lang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.