HOE OM ’N GEEN-LAB TE KIES

Rooi Rose - - BLY GESOND -

đ Waar­de vir geld is baie be­lang­ri­ker as die prys van jou ge­ne­tie­se toets. đ Wát is jou plan daar­mee? Wil jy meer weet oor een as­pek van jou le­we - soos jou kans op sport­be­se­rings, waar­voor daar een k­lei­ner toets is, of soek jy ’n baie wy­er prent­jie van jou­self, en dus ’n meer om­vat­ten­de ge­ne­pro­fiel? đ Hoe­veel ge­ne word ge­toets? Hoe meer ge­ne, hoe meer nut, ver­al op lang ter­myn. đ Wie kry jou in­lig­ting? Gaan jy toe­gang daar­toe hê? Gaan net jou dok­ter of ge­ne­tie­se be­ra­der dit kry? đ Wat­ter raad kom saam met jou ge­ne­pro­fiel? Som­mi­ge maat­skap­pye voor­sien jou van jou lys ge­ne, saam met die sin­vol­ste do­syn rig­ly­ne, ter­wyl an­der jou tot tag­tig blad­sye prop­vol de­tail ver­skaf.

Wat pas jou ge­aard­heid die bes­te?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.