VARS en heil­saam

Rooi Rose - - KOSKAS -

Clo­ver vars melk is die nom­me­reen­melk in SuidA­fri­ka. Jy kan ver­se­ker wees van ge­hal­te om­dat el­ke li­ter melk 55 ver­skil­len­de ge­hal­te­toet­se on­der­gaan. Die melk word van uit­ge­soek­te pla­se ver­kry en word on­der 4 ˚C ge­hou om vars­heid te ver­se­ker. Dank­sy die u­nie­ke pro­duk­sie­me­to­des bly Clo­ver-melk tot 18 dae vars in die ys­kas. ’n Gla­sie melk per dag is ’n goeie bron van pro­te­ïe­ne en ver­skaf boon­op nood­saak­li­ke vi­ta­mie­ne en mi­ne­ra­le soos ka­li­um, vi­ta­mien B12, vi­ta­mien D, mag­ne­si­um en sink.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.