THE THEORY OF FLIGHT – Siphi­we Glo­ria Nd­lo­vu (Pen­guin)

Rooi Rose - - ROOIWARM -

In hier­die prag­ti­ge boek ver­tel die skry­wer die ver­haal van Ge­nie, wat uit ’n goue ei­er ge­broei het. Ge­nie se land be­gin nou net reg­kom ná ’n bur­ger­oor­log, maar haar sto­rie gaan ver ver­der te­rug as die ge­ge­we: haar ou­pa wat sy wan­der­lust be­vre­dig het deur in die In­die­se O­se­aan in te loop, en haar pa, wat ure aan­een mo­del­vlieg­tui­gies ge­bou het. Dis ook die sto­rie van haar ma, ’n san­ger wat soos Dol­ly Par­ton ge­sti­leer is, en haar­self, ’n ma­gie­se re­a­lis­tie­se ka­rak­ter. ’n Blink nu­we ster op die skry­wers­to­neel. Uit­ge­wers­prys R255 rooi ro­se R229,50

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.