LE­SERS­FO­RUM

Het jy, of ken jy ’n kind wat dwars­trek­ke­rig is en soms hard­kop­pig kan wees? Wat kan ’n mens doen om sul­ke kin­ders te dis­si­pli­neer?

Rooi Rose - - MY KIND -

Do­ret­te Jon­ker

My seun­tjie is am­per twee jaar oud. Hy is baie hard­kop­pig, maar dit is se­ker maar die peu­ter­bui­e­rig­heid waar­van al­mal praat. Hy sê vir al­les “nee”. Die bes­te is om hom te ig­no­reer as hy dwars­trek, tot hy uit sy eie na ons toe kom en be­sluit om saam te werk. Na­dia van der Mer­we

Ek was die dwars­trek­ke­ri­ge kind in ons huis en al wat ek daar­uit ge­kry het, was my ou­ers se lief­de en ge­duld. Ma­ri­na S­tain-Al­berts

So ’n kind be­hoort nie aan­hou­dend ge­straf te word nie. Ver­dui­de­lik aan die kind dat al­mal op hul eie me­ning ge­reg­tig is, maar in ’n huis­hou­ding is dit be­lang­rik dat al­mal saam­werk so­dat al­les soos ’n ge­o­lie­de ma­sjien loop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.