NA­TUUR­LIK

Rooi Rose - - LEEFSTYL -

Hier­die kui­er­plek het ’n aard­se ge­voel. Die neu­tra­le pa­let is met ver­skeie groen e­le­men­te in­ge­kleur. Die kus­sings van die hout­bank kan mak­lik ver­an­der word om son­der groot uit­ga­wes en te veel moei­te ’n nu­we voor­koms vir el­ke sei­soen te skep.

Die groot spie­ël is ’n in­te­res­san­te fo­kus­punt en weer­kaats die boom­ry­ke om­ge­wing.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.