Ons guns­te­lin­ge

Ons mo­despan het ’n oog vir styl en ont­werp, maar ook vir prak­tie­se stuk­ke wat lek­ker dra

Rooi Rose - - INHOUD - Deur SUSRA MAT­THEE en BEA LINGENFELDER sus­ram@ctp-mail.co.za

Die Her­to­gin-ring

A­me­ri­can S­wiss is al se­dert 1896 ’n ge­lief­de han­dels­naam on­der vroue (én mans). Die maat­skap­py het die kuns be­mees­ter om die be­gin­sel van klas­sie­ke ju­weel­ont­werp te be­hou, maar die voor­koms steeds by die jong­ste s­ty­le te laat aan­pas. Ná die troue van prins Har­ry en her­to­gin Meg­han is die ver­loof­ring­sty­le van dié B­rit­se be­ken­des op al­mal se lip­pe. DIE SWART DI­A­MANT VAN 3 KAR. IN DIE MID­DEL

VAN DIE RING IS OM­RING

DEUR OVAALVORMIGE EN RON­DE DI­A­MAN­TE,

GESET IN 18 KAR. GOUD OF SIL­WER (R34 999) A­ME­RI­CAN S­WISS.

As die len­te­g­og­ga byt

Swatch be­skryf sy pro­duk­te as veel­sy­dig, mo­dern en ge­skik vir e­ni­ge ou­der­dom. Sy kleur­ry­ke La­dy Buzz-hor­lo­sie is ’n goeie voor­beeld van dié in­ge­steld­heid en sal jou sum­mier ’n hup­stoot tot in die so­mer gee. Die vro­li­ke mo­tief is met die hand ge­te­ken en die hor­lo­sie waar­borg ’n tik­kie pret by e­ni­ge ge­leent­heid waar jy met jou La­dy Buzz op­daag. HOR­LO­SIE (R990) SWATCH.

Jekyll & Hyde

As jy op soek is na ’n be­trou­ba­re sa­ke­ven­noot, is die leeri­tems van Jekyll & Hyde ’n goeie be­leg­ging. Die leer wat ge­bruik word, is met groot sorg in A­fri­ka, A­sië, Eu­ro­pa en Suid-A­me­ri­ka ge­kies en die pro­duk­te word met pre­si­sie in ’n klas­sie­ke styl ver­vaar­dig. LEERBAADJIE (R5 500; S-XXL) JEKYLL & HYDE.

Met die hand GE­KIES

Dank­sy die u­nie­ke vorm en om­keer­ba­re kleur­ska­ke­rings van die MissibabaXPichulik-hand­sak­ke, kan jy ook hier­die merk­waar­di­ge voor­koms jou eie maak. S­ti­leer jou hand­sak by ’n luuk­se uit­rus­ting, of maak die sak die fo­kus­punt van ’n je­ans-en-hemp­voor­koms. CALABASH-HAND­SAK VER­SIER MET JASPISHALFEDELSTENE (R3 500) MISSIBABAXPICHULIK.

Dra ’n VAN GOGH

Wie wil nie een van die kuns­wer­ke van ’n wê­reld­be­ken­de skil­der deel van jou voor­koms maak nie? Vans het in sa­me­wer­king met die Van Gogh-mu­seum sy klas­sie­ke skoe­ne met af­druk­ke van Vin­cent Van Gogh se be­kend­ste kuns­wer­ke, on­der meer sy “Son­ne­blom­me” en “A­man­del­bloei­sels”, ver­sier. DIÉ TEK­KIES IS MET AF­DRUK­KE VAN VAN GOGH SE SKIL­DE­RY “A­MAN­DEL­BLOEI­SELS” VER­SIER (PRYS OP AAN­VRAAG) VANS.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.