Kos­kas

Rooi Rose - - INHOUD -

Ta-Da! Lyk moei­lik, is mak­lik deur die be­ken­de kos­skry­wer en s­ti­lis Jo­hané Neil­son is vol mak­li­ke, toe­gank­li­ke re­sep­te met al Jo­hané se won­der­li­ke wen­ke en truuks. Sy wys ook al­ler­han­de slim ma­nie­re waar­op jy son­der ek­stra moei­te jou kos ek­stra spe­si­aal kan maak. Teen s­legs R290 is dit die i­de­a­le ge­skenk vir kos­ma­kers en kok­ke. Be­skik­baar in die mees­te boek­win­kels lands­wyd (Jo­na­than Ball Pu­blis­hers).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.