Skoon met min­der wa­ter

Wil jy wa­ter spaar maar da­rem steeds met ’n skoon huis spog? Dan is dié nut­ti­ge wen­ke vir jou

Rooi Rose - - INHOUD -

“M

en­se, moe­nie met die wa­ter mors nie,” het am­per ’n man­tra ge­word, selfs vir die­ge­ne wat nie nood­wen­dig om­ge­wings­be­wus is nie. Na­tuur­lik hoef jy nie in ’n vuil huis te bly om wa­ter te spaar nie, gaan net ’n bie­tjie slim­mer te werk.

SIESA!

Moe­nie jou hand­sak op die werks­vlak waar jy kos maak of op ta­fels neer­sit nie. Vee ook jou hand­sak en skoot­re­ke­naar­sak met die SPAR Ger­mex Hy­gie­ne -lap­pies af om van 99,9% van die kie­me en swam­me daar­op ont­slae te raak. Doen die­self­de vir jou sel­foon en kre­diet­kaar­te.

EMMERSVOL

Ge­bruik ’n em­mer wa­ter om mee skoon te maak eer­der as om heel­tyd die kraan oop en toe te draai. Ge­bruik ook ’n goeie skoon­maak-mid­del soos SPAR Ger­mex-reeks so­dat jy so min moont­lik skoon­maak­mid­del op

’n slag ge­bruik en dus nie so baie af­spoel­wa­ter no­dig het nie.

SPEELTYD

Was plas­tiek speel­goed met die SPAR Ger­mex Hy­gie­ne Li­quid en vee die speel-goed wat met bat­te­rye werk met SPAR Ger­mex Hy­gie­ne-lap­pies af om die kie­me daar­op te be­veg.

SKOON SON­DER WA­TER

SPAR Ger­mex-wa­ter­lo­se hand­was­mid­del en SPAR Ger­mex Hy­gie­ne-lap­pies is per­fek om jou han­de mee skoon te maak en som­mer ook met kie­me klaar te speel son­der om wa­ter te ge­bruik. Die SPAR Ger­mex Mul­ti-Pur­po­se S­pray kan ook ge­bruik word om op­per­vlak­ke soos jou les­se­naar en sleu­tel­bord af te vee, spuit dit een­vou­dig op ’n lap en vee die voor­wer­pe af.

AL­LES PRAG­TIG SKOON

SPAR Ger­mex se kom­buis-, bad­ka­mer-en ven­ster­skoon­maak­mid­del maak in ’n jap­trap (en son­der baie wa­ter) dié drie plek­ke skoon ter­wyl die G-ci­de-for­mu­le ook met kie­me klaar­speel.

WAT IS G-CI­DE?Dié bi­o­af­breek­ba­re en ge­brui­kers­vrien­de­li­ke che­mi­ka­lie kan as ’n ont­smet- en ste­ri­li­sa­sie­mid­del ge­bruik word en dood 99,9% van bak­te­rieë, fun­gi en vi­rus­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.