Wen lief­li­ke vel­sorg­pro­duk­te van R40 000

Twin­tig ge­luk­ki­ge ‘rooi ro­se’-le­sers kan elk­een ’n SIX Sen­sa­ti­o­nal­vel­sorg ge­skenk­pak van R2 816 wen

Rooi Rose - - INHOUD -

Ses is die per­fek­te ge­tal, en daar­om is die SIX Sen­sa­ti­o­nal- vel­sorg­pro­duk­te be­kend vir die sui­wer­heid en har­mo­nie daar­van, as­ook vir die sorg­saam­heid waar­mee die pro­duk­te ver­vaar­dig word.

Wees lief vir jou vel. En ont­hou, jou vel ver­dien die bes­te, soos SIX Sen­sa­ti­o­nal se vel­sorg­pro­duk­te wat ak­tie­we be­stand­de­le be­vat wat die vel voed, be­skerm en ver­sorg. Die reeks be­staan uit rei­ni­gers, op­knap­pers, vogro­me, af­skilf er­mid­dels en mas­kers, as­ook ’n pro­fes­si­o­ne­le reeks wat in sa­lon­ne en spa’s ge­bruik word. Die nu­we Age Re­ver­se Moi­stu­ri­ser be­vat ge­vor­der­de teen­ver­ou­de­ring-ei­en­skap­pe en is ryk aan ar­ti­sjok­bla­re, pep­tie­de, re­ti­nol en wil­de bot­ter­skor­sies. Jou vel voel vol­ler en meer ge­hi­dreer en plooie is min­der sig­baar.

Be­soek six­skin­ca­re.com vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.