GROEN KAKIE

Rooi Rose - - MODE -

Kakie is in die oor­gang van dié sei­soen die bes­te vriend wat jy in jou kle­re­kas kan hê. Dit is ’n tyd­lo­se en veel­sy­di­ge kleur wat vir e­ni­ge sei­soen, ge­leent­heid en styl ge­skik is – ons kan net nie ge­noeg daar­van kry nie. Wees ge­rus, al het jy al ’n paar kakie-i­tems in jou kle­re­kas, ’n nu­we aan­koop sal steeds ’n be­leg­ging wees. HIER­DIE 100% GEKEPERDE TENCEL-ROK VAN A­MAN­DA LAIRD CHERRY IS SO SAG EN VLOEIEND DAT DIT VOEL AS­OF JY SWEEF WAN­NEER JY DIT AAN­HET. MAKSIROK (R999; 30-38) A­MAN­DA LAIRD CHERRY.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.