GE­LIEF­DE LINNEROK

Rooi Rose - - MODE -

Lin­ne is nie net tyd­loos nie, dit is ook duur­saam en sterk. Die ve­sel rek nie en is skaaf­be­stand, maar kan wel los­trek in­dien die ma­te­ri­aal her­haal­de­lik op die­self­de p­lek ge­stryk en ge­vou word. Lin­ne­kle­re word ver­al ge­waar­deer vir die uit­son­der­li­ke koel­heid wat dit op warm dae bied. Dit bly die bes­te keu­se vir die sie­den­de so­mer­dae wat voor­lê. LINNEROK MET KNOOPGORDEL (R990; 32-48) I­SA­BEL DE VIL­LIERS; VIER­KAN­TI­GE ARMBANDE VAN OORGEBLAASDE GOUD (R400 ELK) COLE JE­WEL­LE­RY VAN KA­MERS/ MA­KERS.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.