Ons guns­te­lin­ge

Rooi Rose - - INHOUD -

Saam met die sty­le van die ja­re tag­tig wat hier­die sei­soen weer met ons is, het vol­heid ook weer sy ver­sky­ning kom maak in die vorm van e­le­men­te soos breë skou­ers en pof­moue. Dis ’n dra­ma­tie­se snit wat baie doel­tref­fend ge­bruik kan word om jou voor­koms te ba­lan­seer wan­neer jy ’n mi­ni­rok dra. As jy ef­fens a­von­tuur­lus­tig is, kan jy e­le­men­te met vol­heid, soos bo­stuk­ke in los­pas­sen­de snit­te en wy­e­pyp­broe­ke van jou kroon­tjie tot jou toon­tjie dra.

TOEKNOOP-EEN­STUK (R1 200; S-L) SELFI. LEERSANDALE (R650; 3-9) S­WEET PEAS. OORRINGE (R700) PICHULIK.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.