RO­LAN­DA MARAIS

Rooi Rose - - GESELSSAAM -

“Dit was nou reg­tig lek­ker om met ’n all-fe­ma­le-rooi ro­se­span te werk, waar­van die mees­te ma’s van jong kin­ders is. C­har­lot­te is ’n in­ken­ni­ge kind en die vroue het pre­sies ge­weet hoe om met haar te werk. Die sti­lis het selfs kin­der­boe­kies saam­ge­bring. Dit het my baie ge­rus laat voel.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.