Oor­groot­strooi­hoed

Rooi Rose - - MODE -

Ons is steeds ver­lief op die strooi­hand­sak­ke en -mand­jies van die vo­ri­ge sei­soen en dié so­mer kan jy ’n strooi­hoed aan­skaf wat daar­by pas. Wie kan daar­die mas­sie­we son­hoed ver­geet wat Sa­man­tha Jo­nes van Sex and the Ci­ty ge­dra het? Boon­op waar­borg hier­die hoed jou be­sker­ming teen die so­mer­son – en som­mer ook op ’n veel gro­ter skaal as wat jy van die ba­sie­se pa­na­ma­hoed kan ver­wag. ATLANTIS-STROOI­HOED (R1 750) CRY­STAL BIRCH. POP­PY-ROK (R895; S-XL) MI­CHEL­LE LUDEK.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.