Die klas­sie­ke een­stuk

Rooi Rose - - MODE -

Een­stuk-s­wem­broe­ke het ver­le­de so­mer al die swem­to­neel oor­heers. Die goeie nuus is dat hier­die styl nog lank op die voor­grond gaan bly dank­sy die vlei­en­de e­le­gan­sie en die sexy-fak­tor daar­van wat dik­wels gro­ter as dié van ’n bi­ki­ni is. Die ge­wild­ste keu­se vir die nu­we sei­soen is die snit­te wat deur die ja­re tag­tig ge­ïn­spi­reer is en met ’n gor­del, val­le en hel­der kleu­re af­ge­rond word.

EEN­STUK MET VAL­LE (R1 799; 8-18) SEAFOLLY. MAKSI-TOEKNOOPROK (R899; VAN GROOT­TE 6) BILLABONG.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.