Waag dit met die deur­sig­ti­ge styl

Rooi Rose - - MODE -

Die deur­sig­ti­ge ten­dens het in die win­ter al sy kop be­gin uit­steek.

Bly by die deur­sig­ti­ge, na­tuur­li­ke so­mer­sty­le en dra ’n sloop­rok in die­self­de kleur on­der jou deur­sig­ti­ge bo­laag. Eks­pe­ri­men­teer ook met ’n rok in ’n kon­tras­te­ren­de kleur on­der die deur­sig­ti­ge ma­te­ri­aal – jy kan ’n in­te­res­san­te voor­koms skep deur die t­wee lae saam te dra.

HIKARU-ROK (R899; STANDAARDGROOTTE) WASS. VLEESKLEURIGE ONDERROKKIE (R220; 8-18) WOOL­WORT­HS.

SHELLY TAY­LOR

HET DIÉ HALSSNOER UIT DIE IN­TE­RES­SAN­TE KOM­BI­NA­SIE VAN ’N EG­TE SYTOSSEL, GLASKRALE EN HALF­E­DEL­STE­NE GE­SKEP (R897) KA­MERS/MA­KERS.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.