Met ’n hoof­let­ter H

Rooi Rose - - MODE -

Sien jy die slim ont­werp van die jong­ste Hèr­mes-hor­lo­sies? Die ge­sig is vol­gens die H ge­vorm en dra die u­niek­heid van die i­ko­nie­se han­dels­naam ver­der uit. Die H word met di­a­mant­jies af­ge­rond. On­weer­staan­baar! HEURE H DOUBLE JEU VAN HÈR­MES (PRYS OP AAN­VRAAG) PICOT & MOSS.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.