GEMAKLIKE styl

Rooi Rose - - MODE -

Ons mu­le-skoen is ’n guns­te­ling on­der ko­pers. Die skoe­ne is ge­mak­lik en hou jou koel in die so­mer, maar het da­rem daar­die tik­kie so­fis­ti­ka­sie. As jy, soos ek, nie ’n groot aan­han­ger van hak­ke is nie, is ’n klas­sie­ke aan­glip­skoen ’n wen­ner. LEERSKOEN (R1 700; 3-9) HAN­NAH LAVERY.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.