STYLIKOON

Rooi Rose - - MOOI, MOOIER -

Jeug­di­ge vroue (in ou­der­dom of gees) en mo­de­be­wus­tes kies fyn­geu­re van be­ken­de mo­de­hui­se. 1 “Vry­gees­tig, on­ge­temd, glans­ryk, re­ël­bre­ker en ’n mo­der­ne prin­ses.” Dis hoe die Fran­se mo­de­huis vroue be­skryf wat Lan­vin, Mo­dern P­rin­cess (R995 vir 90 ml, slegs by Foschi­ni) se vrug­ti­ge blom­me­geur dra. 2 Die vrug­ti­ge (waat­le­moen, bes­sies en peer) blom­me­geur ( jas­myn en kan­fer­foe­lie) van Jui­cy Cou­tu­re Oui Jui­cy Cou­tu­re EDP (R1 390 vir 100 ml, R1 040 vir 50 ml en R760 vir 30 ml) wil jou in­spi­reer om “ja” te sê vir dit waar­in jy glo, as­ook vir die lief­de, a­von­tuur en jou ed­gy gees. 3 Wie wil nie die mooi skoen op haar spie­ël­ta­fel hê nie? Good Gi­rl Légè­re (R985 vir 30 ml, R1 415 vir 50 ml en R1 900 vir 80 ml) is die lig­ter en meer blom­me­ri­ge weer­ga­we van die oor­spronk­li­ke Ca­ro­li­na Her­re­ra New York Good Gi­rl, ’n blom­me­ri­ge, Oos­ter­se gour­mand-geur. 4 Die vars blom­me­geur van Car­tier Ca­rat EDP

(R1 015 vir 30 ml, R1 460 vir 50 ml en R1 980 vir 100 ml) is die geur­in­ter­pre­ta­sie van ’n di­a­mant. 5 Dai­sy-lief­heb­bers ver­sa­mel reeds van­af 2007 die bot­tels en nou is daar ’n nu­we een: Marc Ja­cobs Dai­sy Lo­ve EDT (R1 205 vir 50 ml en R1 585 vir 100 ml). Die spran­ke­len­de gour­mand-geur met vars blom­me, hout en mus­kus is vrou­lik en jeug­dig, maar tog ge­so­fis­ti­keerd. 6 Die In­ten­se Eau de Par­fum (R1 090 vir 30 ml, R1 525 vir 50 ml en R1 785 vir 75 ml) is die jong­ste toe­voe­ging tot die Ken­zo Wor­ld- fyn­geu­re. Swart­pruim, pi­oen­ro­se, jas­myn en va­niel­je is by die ken­mer­ken­de blom­me­geur ge­voeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.