NE­GE IN EEN

Rooi Rose - - MOOI, MOOIER -

Wan­neer ek ’n oog­ska­du kies, hou ek drie ei­en­skap­pe in ge­dag­te: na­tuur­lik die kleu­re (my oë het ’n groen/geel kleur en ek ver­kies ska­ke­rings van bruin, of selfs pers om dit te be­klem­toon), as­ook goeie pig­men­ta­sie en die hoe­veel­heid kleu­re in die kleurpalet. Daar­om is ek gaan­de oor die nu­we ALMAY PA­LET­TE POPS EYE S­HADOW IN 010 NATURALISTA (R349,95 BY DIS-C­HEM). Die pa­let is ook nie te groot nie - i­de­aal om in jou reis­sak­kie te gooi! COR­NÉ

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.