Jel vir ’n DROË VEL

Rooi Rose - - MOOI, MOOIER -

BIO-OIL het ná 30 jaar sy eer­ste nu­we pro­duk be­kend ge­stel: ’n jel vir daar­die droë vel waar­mee jy so suk­kel! Die nu­we jel smelt be­hoor­lik in jou vel in! Dit be­vat ga­lam­bot­ter en la­no­lien wat ’n la­gie op die vel vorm, die sper­funk­sie daar­van ver­sterk en voor­kom dat vog ont­snap ter­wyl an­der be­stand­de­le (u­re­um, melk­suur en na­tri­um­lak­taat) vog uit die om­ge­wing in die vel in trek. Wees ver­sig­tig dat jy nie te veel van die pro­duk ge­bruik nie - jy het net so­wat die helf­te van jou ge­wo­ne hoe­veel­heid room no­dig. Die jel trek vin­nig in en voel heer­lik op jou vel. (R59,99 VIR 50 ML, R109,99 VIR 100 ML EN R184,99 VIR 200 ML BE­SKIK­BAAR BY C­LICKS, DIS-C­HEM EN UIT­GE­SOEK­TE AP­TE­KE). SUZANNE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.