MOOI HA­RE

Rooi Rose - - MOOI, MOOIER -

INOAR EFEITO PHOTOSHOP SHAMPOO & CONDITIONER DUO KIT (R500) be­vat ko­kos­neu­t­o­lie en plant­ke­ra­tien wat die pH van jou ha­re ba­lan­seer, dit laat blink en die haar­vlie­sies se­ël om vog bin­ne te hou. Die pro­duk be­vat geen sul­fa­te of pa­ra­be­ne nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.