NU­WE STAAT­MA­KER

Rooi Rose - - MOOI, MOOIER -

E­LI­ZA­BETH AR­DEN CERAMIDE CAPSULES is al se­dert 1990 ’n ge­wil­de staat­ma­ker. Die groot nuus is dat ’n nu­we weer­ga­we, RETINOL CERAMIDE CAPSULES LINE ERASING NIG­HT SERUM (R965 VIR 60 KAPSULES EN

R565 VIR 30), nou be­skik­baar is. Die serum be­vat steeds se­ra­mied, wat help met ek­stra be­vog­ti­ging en om jou vel se sper­funk­sie te her­stel, maar met die by­voe­ging van retinol help dit ook om die vel­teks­tuur te ver­be­ter en om plooie min­der op­val­lend te laat lyk. Retinol is lig­sen­si­tief en die kapsules be­skerm dit teen lig en lug. Die for­mu­le werk sag­kens en is i­de­aal as jy nog nie retinol ge­bruik het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.