MODE

Rooi Rose - - MOOI, MOOIER -

’n S­tyl­wenk vir kor­ter vroue met gro­ter bors­te: ’n lae hals laat jou bo­lyf lan­ger lyk en skep ook die il­lu­sie van ’n slan­ker lyf om­dat dit die oë af­waarts lei. Dié OOR­VOU­ROK VAN DA­VID JO­NES BY WOOL­WORT­HS (R450) is ’n goeie voor­beeld en skep boon­op vir Al­ta ’n mid­del. Met gemaklike SAN­DA­LE VAN RUBI BY COTTON ON (R299) en ’n mo­di­eu­se HAND­SAK VAN C­HAR­LES & KEITH (R1 329) is Al­ta reg vir e­nig­iets van in­ko­pies tot ’n lui­lek­ker mid­dag­tee saam met vrien­din­ne. Nog ’n ou­li­ke skoen-op­sie is hier­die gemaklike wit CLAI­RE-SAN­DA­LE VAN RA­RE EARTH (R399).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.