HET JY GE­WEET?

Rooi Rose - - WEN -

Die T­hor­ny­bush-ver­sa­me­ling is ’n reeks van twaalf vier- en vyf­ster­lod­ges ge­leë in die T­hor­ny­bushna­tuur­re­ser­vaat en noord­oos Sa­bi Sands. Die groot­tes van die lod­ges wis­sel van in­tiem met agt bed­dens tot t­wee groot lod­ges wat tot veer­tig bed­dens huis­ves. Die T­hor­ny­bush Na­tuur­re­ser­vaat het on­langs die 27 ki­lo­me­ter lan­ge hei­ning teen die oos­te­li­ke grens ver­wy­der wat die re­ser­vaat nou deel van die Kru­ger­wild­tuin maak. Dit be­te­ken dat ’n gro­ter ver­skei­den­heid wild o­ral kan wei en gee gas­te die ge­leent­heid om meer wild te sien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.