DAAR­DIE EER­STE KOP­PIE KOF­FIE

Rooi Rose - - TUSSEN ONS -

So­dra ons wak­ker word, be­gin ons lig­ga­me die stres­hor­moon kor­ti­sol ver­vaar­dig om ons aan die gang te kry. Wan­neer jy op­staan en da­de­lik jou eer­ste kop­pie kof­fie weg­sluk, maak die ka­fe­ïen in­breuk op die pro­duk­sie van kor­ti­sol. Om on­mid­del­lik kof­fie te drink maak jou nie reg­tig wak­ker­der nie! Boon­op ver­hoog dit jou ka­fe­ïen­ver­draag­saam­heid, wat be­te­ken dat jy ’n gro­ter hoe­veel­heid kof­fie moet drink om ge­noeg skop te kry. Die bes­te is om 60 tot 90 mi­nu­te te wag voor jy jou eer­ste kop­pie kof­fie drink - teen daar­die tyd het jou kor­ti­sol­vlak­ke ’n piek be­reik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.