HEER­LI­KE SOJAMELK

Rooi Rose - - LEEF GESOND -

Sojamelk is ’n heer­li­ke al­ter­na­tief vir sui­wel. Good Ho­pe So­ja Melk het ’n rak­leef­tyd van 12 maan­de, wat dit ui­ters prak­ties maak. Die melk is ef­fens ver­soet en hoog in vi­ta­mien B2 en o­me­ga-3. Dit be­vat ook geen pre­ser­veer­mid­dels nie en is ge­skik vir vega­nis­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.