’N SPE­SI­A­LE KERSGESKENK

Rooi Rose - - SMS EN WEN -

T­her­aVi­ne™ gee dié Kers­fees vir jou ’n Kers­ge­skenk­pak prop­vol van T­her­aVi­ne™ se bes­te velsorgprodukte. Die T­her­aVi­ne™vel­pro­duk­te­reeks is reeds in 2004 be­kend ge­stel, maar steeds doen hul­le na­vor­sing en eks­pe­ri­men­teer met innoverende for­mu­les en na­tuur­li­ke be­stand­de­le om met die bes­te velsorgprodukte vo­ren­dag te kom. Die pro­duk­te be­vat ver­skeie be­stand­de­le wat van die druif en win­gerd af­koms­tig is en word met innoverende ak­tie­we be­stand­de­le ge­kom­bi­neer. Be­soek www.t­her­avi­ne.co.za of bel 021 886 6623 of e-pos in­[email protected]­her­avi­ne.co.za vir meer in­lig­ting. 22 ge­luk­ki­ge rooi ro­se- le­sers kan elk ’n T­her­aVi­ne™ge­skenk­pak van R1 119 wen. Sleu­tel­woord:

T­her­avi­ne

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.