KIES SÓ ’N GOEIE FI­NAN­SI­Ë­LE AD­VI­SEUR

Rooi Rose - - SUKSES -

Li­zl sê as die ad­vi­seur tyd aan jou si­tu­a­sie be­stee en moei­te doen om vas te stel wat jou be­hoef­tes is en se­ker maak dat jy al­les ver­staan, is dit klaar ’n goeie be­gin­punt. Dis ook be­ter as jy vroeg in jou le­we al ’n ad­vi­seur kry so­dat jy hom/haar ver­trou en al ’n pad saam ge­stap het. Dis ook nood­saak­lik om be­trok­ke te raak en ei­e­naar­skap van die be­plan­ning te neem. Moe­nie bang wees om te vra wat die ad­vi­seur se fooi is en wat­ter diens­te hy daar­voor le­wer nie. Vra ook wat die per­sen­ta­sie­fooi se rand­waar­de per jaar is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.